Handelinge 3:2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En daar is ’n sekere man aangedra wat van sy geboorte af kreupel was; hulle het hom elke dag neergesit by die tempelpoort wat die Skone genoem word, om ’n aalmoes te vra van die wat in die tempel ingaan.

Handelinge 3

Handelinge 3:1-3