Handelinge 3:12 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En toe Petrus dit sien, sê hy vir die volk: Israeliete, waarom is julle hieroor verwonderd, of waarom kyk julle ons so aan asof ons deur ons eie krag of godsvrug bewerk het dat hy loop?

Handelinge 3

Handelinge 3:6-13