Handelinge 28:21 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En hulle het vir hom gesê: Ons het geen briewe oor u van Judéa ontvang nie; ook het niemand van die broeders hier aangekom en iets slegs van u berig of gepraat nie.

Handelinge 28

Handelinge 28:16-30