Handelinge 28:15 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die broeders wat van ons lotgevalle gehoor het, het ons daarvandaan tegemoetgekom tot by die Áppius-mark en die Drie Herberge; en toe Paulus hulle sien, het hy God gedank en moed gevat.

Handelinge 28

Handelinge 28:5-16