Handelinge 27:41 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En hulle het op ’n plek verval met die see aan weerskante en die skip laat strand; en die voorskip het vasgeraak en onbeweeglik bly sit, maar die agterskip is deur die geweld van die branders uitmekaar geslaan.

Handelinge 27

Handelinge 27:37-44