Handelinge 27:30 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar die matrose het probeer om uit die skip te vlug en die sleepbootjie in die see laat sak onder die voorwendsel dat hulle ankers van die voorskip af wou uitgooi.

Handelinge 27

Handelinge 27:28-36