Handelinge 26:5 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

omdat hulle my van dié tyd af geken het, as hulle dit wil betuig, hoe ek volgens die strengste party van ons godsdiens as Fariseër geleef het.

Handelinge 26

Handelinge 26:1-7