Handelinge 25:7 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En toe hy verskyn, het die Jode wat van Jerusalem afgekom het, rondom hom gestaan en baie en swaar beskuldiginge teen Paulus ingebring wat hulle nie kon bewys nie,

Handelinge 25

Handelinge 25:5-12