Handelinge 25:26 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar ek kan niks sekers oor hom aan my heer skrywe nie; daarom het ek hom voor u gebring en veral voor u, koning Agríppa, sodat ek ná die ondersoek iets kan skrywe.

Handelinge 25

Handelinge 25:22-27