Handelinge 25:10 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe sê Paulus: Ek staan voor die regterstoel van die keiser waar ek geoordeel moet word. Aan die Jode het ek geen onreg gedoen nie, soos u ook baie goed weet.

Handelinge 25

Handelinge 25:5-11