Handelinge 23:34 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die goewerneur het die brief gelees en gevra uit watter provinsie hy was; en toe hy verneem dat hy uit Cilícië was,

Handelinge 23

Handelinge 23:33-35