Handelinge 23:23-25 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

23. En hy het twee van die hoofmanne oor honderd na hom geroep en gesê: Hou tweehonderd soldate gereed om na Cesaréa te gaan, en sewentig ruiters en tweehonderd lig gewapende manne, teen die derde uur van die nag.

24. En sorg vir pakdiere, dat hulle Paulus daarop kan sit en veilig na Felix, die goewerneur, oorbring.

25. En hy het ’n brief geskrywe met ongeveer hierdie inhoud:

Handelinge 23