Handelinge 23:18 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarop neem hy hom saam en bring hom by die owerste oor duisend en sê: Die gevangene, Paulus, het my na hom geroep en versoek om hierdie jongman na u te bring, omdat hy iets het om aan u te sê.

Handelinge 23

Handelinge 23:13-24