Handelinge 22:5 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

soos ook die hoëpriester en die hele raad van ouderlinge my getuies is. Van hulle het ek ook briewe ontvang en na die broeders in Damaskus gegaan om ook die wat daar was, geboeid na Jerusalem te bring, sodat hulle gestraf kon word.

Handelinge 22

Handelinge 22:1-9