Handelinge 22:29 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarop het die wat hom sou ondersoek, hom dadelik laat staan; en die owerste oor duisend het ook gevrees, omdat hy nou wis dat hy ’n Romein was en hy hom geboei het.

Handelinge 22

Handelinge 22:28-30