Handelinge 22:20 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

en toe die bloed van Stéfanus, u getuie, vergiet is, het ek ook self daarby gestaan en sy vermoording goedgekeur en die klere opgepas van die wat hom doodgemaak het.

Handelinge 22

Handelinge 22:15-21