Handelinge 20:32 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En nou, broeders, dra ek julle op aan God en aan die woord van sy genade, wat magtig is om julle op te bou en julle ’n erfdeel te gee onder al die geheiligdes.

Handelinge 20

Handelinge 20:23-35