Handelinge 20:3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En daar het hy drie maande gebly; maar toe die Jode teen hom saamgespan het, terwyl hy juis na Sírië sou afvaar, het hy besluit om deur Macedónië terug te gaan.

Handelinge 20

Handelinge 20:1-5