Handelinge 2:6 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En toe hierdie geluid kom, het die menigte saamgestroom en was in die war, want elkeen het gehoor hoe hulle in sy eie taal spreek;

Handelinge 2

Handelinge 2:1-10