Handelinge 2:42 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En hulle het volhard in die leer van die apostels en in die gemeenskap en in die breking van die brood en in die gebede.

Handelinge 2

Handelinge 2:40-46