Handelinge 2:4 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En hulle is almal vervul met die Heilige Gees en het begin spreek in ander tale, soos die Gees aan hulle gegee het om uit te spreek.

Handelinge 2

Handelinge 2:1-8