Handelinge 2:38 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Petrus sê vir hulle: Bekeer julle, en laat elkeen van julle gedoop word in die Naam van Jesus Christus tot vergewing van sondes, en julle sal die gawe van die Heilige Gees ontvang.

Handelinge 2

Handelinge 2:32-40