Handelinge 19:40 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Want ons loop gevaar om oor die oproer van vandag aangeklaag te word, aangesien daar geen grond is waarop ons sal kan rekenskap gee van hierdie oploop nie. En met hierdie woorde het hy die vergadering ontbind.

Handelinge 19

Handelinge 19:31-40