Handelinge 19:4 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarop sê Paulus: Johannes het met die doop van bekering gedoop en aan die volk gesê dat hulle moes glo in die Een wat ná hom kom, dit is in Christus Jesus.

Handelinge 19

Handelinge 19:1-13