Handelinge 19:32 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Hulle het dan aangehou skreeu, sommige dit en ander dat; want die vergadering was in die war, en die meeste het nie geweet waarvoor hulle bymekaargekom het nie.

Handelinge 19

Handelinge 19:29-33