Handelinge 19:26 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

en julle sien en hoor dat nie alleen in Éfese nie, maar byna in die hele Asië, hierdie Paulus ’n aansienlike skare oorgehaal en afvallig gemaak het deur te sê dat dit geen gode is wat met hande gemaak word nie.

Handelinge 19

Handelinge 19:18-34