Handelinge 19:13 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En sommige van die rondtrekkende Jode, duiwelbesweerders, het dit gewaag om die Naam van die Here Jesus te noem oor die wat bose geeste gehad het, en te sê: Ons besweer julle by die Jesus wat Paulus verkondig!

Handelinge 19

Handelinge 19:8-17