Handelinge 18:26 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En hy het vrymoediglik in die sinagoge begin spreek; maar nadat Áquila en Priscílla hom gehoor het, het hulle hom by hulle geneem en hom noukeuriger die weg van God uitgelê.

Handelinge 18

Handelinge 18:19-27