Handelinge 17:13 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar toe die Jode van Thessaloníka verneem het dat die woord van God ook in Beréa deur Paulus verkondig was, het hulle gekom en die skare ook daar opgesweep.

Handelinge 17

Handelinge 17:8-22