Handelinge 16:6 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En hulle het deur die land Frígië en Galásië gegaan, omdat die Heilige Gees hulle verhinder het om in Asië die woord te verkondig.

Handelinge 16

Handelinge 16:1-12