Handelinge 16:26 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En skielik kom daar ’n groot aardbewing, sodat die fondamente van die gevangenis geskud het. En onmiddellik het al die deure oopgegaan en die boeie van almal het losgeraak.

Handelinge 16

Handelinge 16:22-28