Handelinge 16:10 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En toe hy die gesig gesien het, het ons dadelik probeer om na Macedónië te gaan, omdat ons versekerd was dat die Here ons geroep het om die evangelie aan hulle te verkondig.

Handelinge 16

Handelinge 16:4-17