Handelinge 15:7 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En toe daar ’n groot woordewisseling plaasvind, het Petrus opgestaan en vir hulle gesê: Broeders, julle weet dat God lank gelede onder ons verkies het dat die heidene deur my mond die woord van die evangelie sal hoor en gelowig word.

Handelinge 15

Handelinge 15:6-12