Handelinge 15:22 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe het die apostels en die ouderlinge saam met die hele gemeente besluit om manne uit hulle te kies en na Antiochíë te stuur saam met Paulus en Bárnabas, naamlik Judas, met die bynaam van Bársabas, en Silas, manne wat voorgangers onder die broeders was.

Handelinge 15

Handelinge 15:15-30