Handelinge 14:3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Hulle het toe ’n geruime tyd daar deurgebring en vrymoediglik gespreek in die Here, wat aan die woord van sy genade getuienis gegee het deur te beskik dat tekens en wonders deur hulle hande plaasvind.

Handelinge 14

Handelinge 14:1-4