Handelinge 14:23 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En hulle het in elke gemeente vir hulle ouderlinge gekies, en hulle, ná gebed en vas, opgedra aan die Here in wie hulle geglo het.

Handelinge 14

Handelinge 14:16-28