Handelinge 14:19 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar daar het Jode van Antiochíë en Ikónium aangekom, en hulle het, nadat hulle die skare omgepraat het, Paulus gestenig en hom buitekant die stad gesleep, met die gedagte dat hy dood was.

Handelinge 14

Handelinge 14:16-26