Handelinge 14:17 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

al het Hy Homself nie onbetuig gelaat nie, deur goed te doen, van die hemel vir ons reën en vrugbare tye te gee en ons harte met voedsel en vrolikheid te vervul.

Handelinge 14

Handelinge 14:13-22