Handelinge 14:11 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En toe die skare sien wat Paulus gedoen het, verhef hulle hul stem en sê in Likaónies: Die gode het soos mense geword en neergedaal na ons toe.

Handelinge 14

Handelinge 14:2-21