Handelinge 13:46 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar Paulus en Bárnabas het vry-uit gespreek en gesê: Dit was noodsaaklik dat die woord van God aan julle eers verkondig moes word. Aangesien julle dit egter verwerp en julleself die ewige lewe nie waardig ag nie — kyk, ons wend ons tot die heidene.

Handelinge 13

Handelinge 13:44-49