Handelinge 13:29 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En toe hulle alles volbring het wat oor Hom geskrywe is, het hulle Hom van die kruishout afgehaal en in ’n graf neergelê.

Handelinge 13

Handelinge 13:21-36