Handelinge 13:27 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Want die inwoners van Jerusalem en hulle owerstes het Hom nie geken nie, en deur Hom te veroordeel, het hulle die woorde van die profete vervul wat elke sabbat gelees word.

Handelinge 13

Handelinge 13:17-29