Handelinge 13:25 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En toe Johannes aan die einde van sy loopbaan gekom het, het hy gesê: Wie dink julle is ek? Ek is dit nie; maar kyk, Hy kom ná my, wie se skoen ek nie waardig is om van sy voete los te maak nie.

Handelinge 13

Handelinge 13:16-35