Handelinge 12:3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En toe hy sien dat dit die Jode welgevallig was, het hy verder ook Petrus in hegtenis geneem. En dit was die dae van die ongesuurde brode.

Handelinge 12

Handelinge 12:1-5