Handelinge 12:19 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarop het Herodes hom gesoek en nie gekry nie, en die wagte onder verhoor geneem en bevel gegee dat hulle tereggestel moes word. En hy het van Judéa weggegaan na Cesaréa en daar gebly.

Handelinge 12

Handelinge 12:13-21