Handelinge 12:13 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En toe Petrus aan die deur van die poort klop, het ’n diensmeisie met die naam van Rhodé gegaan om te hoor wie daar was.

Handelinge 12

Handelinge 12:7-23