Handelinge 11:26 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En hulle het ’n hele jaar lank in die gemeente saam vergader en aan ’n aansienlike skare onderwys gegee; en die dissipels is in Antiochíë vir die eerste keer Christene genoem.

Handelinge 11

Handelinge 11:17-29