Handelinge 11:16 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En ek het die woord van die Here onthou, hoe Hy gesê het: Johannes het met water gedoop, maar julle sal met die Heilige Gees gedoop word.

Handelinge 11

Handelinge 11:9-23