Handelinge 10:38 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

met betrekking tot Jesus van Násaret, hoe God Hom gesalf het met die Heilige Gees en met krag. Hy het die land deurgegaan, goed gedoen en almal genees wat onder die mag van die duiwel was, omdat God met Hom was.

Handelinge 10

Handelinge 10:36-44