Handelinge 10:28 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

en hy sê vir hulle: Julle weet dat dit ongeoorloof is vir ’n Joodse man om met iemand van ’n ander volk omgang te hê of hom te besoek; maar God het my getoon dat ek geen mens onheilig of onrein mag noem nie.

Handelinge 10

Handelinge 10:18-29